
Co-host
Ds Braam Klopper
Braam is `n predikant sowel as `n pastorale terapeut wat spesialiseer in die proses van rou. Sy hoof fokus is om mense te help met die verwerking en hantering van hulle rou. Dit gaan oor rou na enige verlies maar ook spesifiek oor die proses van rou na die dood van `n kind, selfmoord, miskraam en stilgeboorte, gekompliseerde rou en aanverwante sake wat handel oor die dood.
Braam is beskikbaar om op te tree as spreker by `n verskeidenheid van geleenthede wat wissel van enkele toesprake tot reekse sowel as toerustings geleenthede en werkswinkels.
Sel: +27 (0)82 574 3530
info@braamklopper.co.za